Nico Smit praat oor bestuur op nat paaie, en onderhoudsplanne.
Die Minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald sê die rehabilitasie van gevangenes is een van sy prioriteite. Dit volg te midde van toenemende beroepe dat Suid-Afrika se paroolstelsel hervorm ...
Die regering se begrotingstekort het in die huidige boekjaar tot 34-komma-sewe miljard rand gestyg, hoofsaaklik weens laer belastinginkomste. Die Nasionale Tesourie sê egter die fiskale strategie bly ...
Die Rondgaande hof in Vredendal aan die Kaapse Weskus sal vandag slotbetoë aanhoor voordat die veroordeelde moordenaar Daniel Smit gevonnis word. Die 58-jarige Smit is gister skuldig bevind aan die ...
Die adjunkpresident, Paul Mashatile vergader vandag met die tien vennote van die regering van nasionale eenheid by Tuynhuis in Kaapstad, om onder meer die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette te ...
Dit is so te sê ‘n uitgemaakte saak dat Donald Trump ‘n tweede termyn as Amerikaanse president sal dien. Trump loop gerieflik voor in die Amerikaanse verkiesing, met nie net ‘n voorsprong in setels in ...
Meer as 40 organisasies sal vandag in Pretoria deelneem aan ‘n protesoptog teen die omstrede Bela-wet. Afriforum sê in ‘n verklaring die stryd téén die bepalings van die wetgewing handel oor die ...
Die burgerregteorganisasie Afriforum sê al die politieke partye wat gekant is teen die Bela-wetgewing, is na vandag se optog uitgenooi. Duisende mense het aan die optog vanaf die Voortrekkermonument ...
Eskom sê daar is geen rede tot kommer wat betref die Koeberg-kernkragsentrale se veiligheidsmaatreëls nie. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, het gereageer ná die aardskudding van drie ...
Die Gautengse LUR vir onderwys, Matome Chiloane, sê daar is tekens van ‘n kultuur van rassisme by die Pretoria High School for Girls. Sowat drie maande gelede is 12 leerlinge geskors ná bewerings dat ...
President Cyril Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief ondanks groot vooruitgang in die beskerming van kinders en kinders se regte in Suid-Afrika, is daar nog baie wat gedoen moet word om kinders se ...
** Die vakverbond Cosatu waarsku die regering dat sy plan om die staatsdiens se salarisrekening te besnoei deur vroeë aftrede, hom duur te staan kan kom. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, ...