Vir sy moeite is die soldaat en sy makker Nkosikhona Apols (36) onlangs swaar gestraf. Landdros Nomfuneko Mbalo het hulle in die Springbok-streekhof, wat op Garies gesit het, tot 20 jaar en 15 jaar ...
VEREENIGING – Wanneer jy ‘n meester-bootbouer is ontmoet jy baie interessante en bekende mense. Vra maar vir André van Helsdingen van Sensation Boats. Hy het vandeesweek die voorreg gehad om ...