Op nege wil jy met jou hond speel en dagdroom. Jy wil nie op nege die pion word wat tussen twee ouers staan nie. Jy het op nege ook nog nie die emosionele vermoë om sin te probeer maak van die seer ...
STRAATNAME moet nie verander word "om wit mense seer te maak nie." Só sê die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, vandeesweek in die parlement. The Citizen berig McKenzie het Dinsdag ...