Twee gesondheidswerkers wat met trots in die voorste linies dien, susters Dorothy Williams en Claire Haupt, bied ter viering van Nasionale Diabetes-bewusmakingsmaand (November) en Wêreld-diabetesdag ( ...
Om jou huis vir die lente skoon te maak, is nie net terapeuties nie, dit dien ook as voorbereiding vir die uitgebreide familie wat oor die feestyd op jou huis toesak.