DOMINEE TIENIE is gegrond op die bekende verhoogstuk, Die Klaagliedere van Dominee Tienie Benade, wat landwyd opgevoer is. Dana Snyman is verantwoordelik vir die teks en Sallas de Jager is die ...
Koop 'n snoek en haal die kuite uit. Dit is basies kaviaar in 'n vliesie. Dit lyk soos 'n derm. Jy kan dit ook by viswinkels koop. Sit die kuite in kookwater vir 10 minute. Strooi masala, sout, ...
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die vergadering tussen hom en sy Oekraïnse eweknie, Andrij Sybiha, is ‘n aanduiding van Suid-Afrika se beleid van ...
1. Dis ‘n maklike manier om kinders met fiemies aan te moedig om groente en vis te eet. 2. Vir die grootmense kan helfte van die kaas met parmesan of pecorino vervang word. 3. Die tuna kan met ...
‘n Voorstel dat ‘n portefeuljekomitee gestig moet word om toesig oor die Presidensie te hou, het ‘n hewige debat in die parlement ontlok. Die debat was tydens ‘n sitting om die reëls van die Nasionale ...
‘n Resensie oor KARATE KALLIE is nogal moeilik. Dit was ‘n wonderlike kortfilm wat verskeie pryse gewen het en ook lank op televisie gewys het. Die groot-rolprentweergawe is minder suksesvol, dalk ...
Die ANC se Nasionale Werkkomitee het by Luthuli-huis — die party se hoofkwartier in Johannesburg — vergader om die toekoms van sy provinsiale strukture te bespreek. Een van die provinsies waaroor die ...
Die Minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald sê die rehabilitasie van gevangenes is een van sy prioriteite. Dit volg te midde van toenemende beroepe dat Suid-Afrika se paroolstelsel hervorm ...
Rampbestuurspanne is uitgestuur na die Mgungundlovu-distrik in KwaZulu-Natal ná swaar stormweer gisteraand. Die departement van Samewerkende Regering sê swaar reën en sterk wind het skade aangerig aan ...
Braai uie in kookolie tot bruinerig. Seel die buitekant van die aartappels in olie en uiemengsel (dit voorkom dat aartappels fynkook). Haal die aartappels uit en seel die vleis in die uiemengsel. Gooi ...